Login With Facebook
Register

Login to your account

Username
Password *
Remember Me

Create an account

Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name
Username
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *
Captcha *
NoCaptcha!- Automated Captcha.

Alrico Smith

Alrico
Alrico Smith's Online Memorial Photo

Memorial Curator

Create Online Memorial Photo Albums
Create Online Memorial Photo Albums
Create Online Memorial Photo Albums
Create Online Memorial Photo Albums
Create Online Memorial Photo Albums

Memorial Biography

                             Ons wonderwerkie Alrico Smith.

Op 11 Januarie 2013 is jy aan ons gegee.

Ons het jou so mooi opgepas en elke oomblik saam jou geniet.  Jy was van dag 1 af die soetste en mooiste engeltjie vir ons gewees.

Jy het sulke diep spore met jou klein voetjies getap in Mamma en Pappa se harte.

Mamma en Pama het ure lank na jou gestaar want jy was ons grootste en mooiste geskenk. 

 Jy was perfek met jou mooiste blou ogies en papbekkie "Smile"

In 3 mannde en 3 weke het jy so mensie geword en jou eie spesiale persoonlikheid gekry.

Ons harte, huis en arms is leeg sonder jou.

Ons sal jou altyd lief hê en verlang. 

Jy is Mamma en Pappa se hele bestaan.

Lief jou ons boetie, tot ons jou weers sien.

Speel lekker by Liewe Jesus. 

Pappa sal onthou om jou karretjies saam te bring.